Welcome to the home of Rishka
Kennels. We are the proud home
or purebred Registered Yorkies!
Rishka kennels is owned by
Annamari Dercksen, and
registered at SACBR! We Breed
Yorkshire Terriers ( Tradisional,
Chocolate Yorkies, Biewers,
Golddust and Biro.
Hier
by Rishka kennel het ons n
passie vir ons diere, n passie
om dit wat ons doen, na die
beste van ons vermoee te doen.
Elkeen van ons Yorkshire
Terriers en Biewer Yorkshire
Terriers is uniek en word met
respek en liefde hanteer. Hul is
vir ons meer as net ons diere,
hul is ons diere-kinders wie
soveel liefde vir ons gee.
Omdat ons 4-voet kindertjies vir
ons kosbaar is, is dit ons
missie en doel om die ras te
verbeter. Dis ons doel en missie
om vir elke baba wat hier gebore
word, die beste huis te kry waar
hul toegegooi sal word met
aandag, liefde en omgee. Ons
babas is ons trots . . .
For
more info please contact us at
079-0118567 or
annamaridercksen6@gmail.com
|