TEST
 
 
"Did you know that there are over 300 words for love in canine?"
   
Home
 
ABOUT US
the yorkshire terrier
 
 
our dogs
previous puppies
testimonials
 
puppy application
CONTACT

 

Ek het Annamari leer ken as die sagste mens wat sy is. Altyd daar vir haar medemens. Ek het al my 4 voet yorkie kinders by Annamari gekoop. Dit was die beste om haar te kon opspoor om my 4 voet kinders by te koop, want hulle het soveel liefde in hulle lyfies wat hulle vir my elke dag gee. Ek sal Annamari vir enige mamma wat ernstig ‘n yorkie baba wil koop aanbeveel, want jy kan maar weet jy gaan die beste baba ontvang. Sy kies haar mammas en weet hulle sal na gekyk word. Sy help altyd sou jy haar met enige raad nodig kry oor die babas. Sy is net die beste teler ooit vir my.

 

Annamari Dercksen is a very helpful breeder, especially for a first time dog owner. She goes over everything from how to care for a puppy to basic obedience and any questions you have are answered with the utmost love for the breed. She literally holds your hand throughout the entire experience to make sure that you and the puppy are adjusting well!
You can always call or message her if you are unsure of something and she will follow up with you to make sure everything is going well with your new baby.
Getting a new member in the family is very exciting and it can also be stressful since it is like having a new baby, but Annamari makes that experience just a little better because you know you’re never alone and shes always there to help out.
Her love for the breed is transparent in her babies personalities. Above amd beyond the best breeder that I have ever dealt with. Thank you so much Annamari for our beautiful baby!

 

HALO ANAMARIE JY IS N GOOIE TELER JOU WOEFS IS GESOND EN BAIE MOOI EN IS GESOND AL 2WOEFS WAT EK BY JOU GEKOOP HET IS SO PRAGTIG EN AL HUL PAPIERE EN INENINGS ALS BUIK
[EK GLAD NIE EEN DAG SPYT EK HET BY JOU 2 WOEFS GEKOOP NIE HUL SO GESOND NOG NIE EEN DAG SIEK GEWEES NIE BAIE DANKIE VIR JOU WOEF WAT JY SO MOOI VERSORG EN SO GESOND OOK
JY DIE EERSTE TELER WAT AAN MY NET GESONDE WOEFS VERKOOP HET EN ONS SAL NIE WEER BY ANDER TELEL N WOEFS KOOO NIE NET WEER BY JOU JY DIE BESTE

Annamarie is n toegewyde teler, wat altyd bereid is om raad te gee. Sy teel yorkies met die mooiste persoolikhede. Haar yorkies is skoon en netjies. Ek sal enige iemand aan raai om n yorkie by Annamarie te koop.

 
 
 
 
 
"Did you know that there are over 300 words for love in canine?"
 
 
 

Owner: Home  Registration: 
Annamari Dercksen ABOUT US SACBR 
Phone: the yorkshire terrier Membership Number: 
079 011 8567 the icytc YT2019/10374 
Mobile:  our dogs Breed:
079 011 8567 previous puppies Yorkshire Terriers
  testimonials
e-mail: puppy application
annamaridercksen6@gmail.com CONTACT